AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 19 episode artwork

EPISODE · Jan 3, 2023 · 13 MIN

AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 19

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Saartjie vlieg haar man in omdat hy sit en pyp rook in plaas daarvan om die dam te skrop soos Kasper hom gevra het. Haar bitterheid oor die verlies van hulle plaas en eiendom raak te veel vir Flip, en hy vlug na die beeskraal toe. Flip skuld Rabinowitz amper 25 pond vir sy dogter, Hester, se aanneemklere, want die tabakbelasting het veroorsaak dat hy net ’n vyfde van sy geld vir die oes kon kry. Selfs Kasper Booysen begin dan al die druk voel...

NOW PLAYING

AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 19

0:00 13:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 13 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on January 3, 2023.

What is this episode about?

Saartjie vlieg haar man in omdat hy sit en pyp rook in plaas daarvan om die dam te skrop soos Kasper hom gevra het. Haar bitterheid oor die verlies van hulle plaas en eiendom raak te veel vir Flip, en hy vlug na die beeskraal toe. Flip skuld...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!