AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 26 episode artwork

EPISODE · Jan 12, 2023 · 13 MIN

AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 26

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Terwyl Ampie en Flip Staander doenig is met die damskroppery, bring Flip se dogter, Hester, vir hulle koffie. Ampie vergaap homself aan dié pragtige meisie. Flip kwel hom oor ’n dreigende dagvaarding, en wanneer Kasper aankom, wil Flip hom vra om die geld te leen, maar sy moed begewe hom, en boonop praat Kasper oor allerlei ander dinge.

NOW PLAYING

AMPIE (DEEL 1): DIE NATUURKIND deur Jochem van Bruggen -Episode 26

0:00 13:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 13 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on January 12, 2023.

What is this episode about?

Terwyl Ampie en Flip Staander doenig is met die damskroppery, bring Flip se dogter, Hester, vir hulle koffie. Ampie vergaap homself aan dié pragtige meisie. Flip kwel hom oor ’n dreigende dagvaarding, en wanneer Kasper aankom, wil Flip hom vra om...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!