Ampte:  Die Amp van Gelowige episode artwork

EPISODE · Mar 23, 2021 · 35 MIN

Ampte: Die Amp van Gelowige

from Radio Scriptura · host Radio Scriptura

Ampte:  Die Amp van Gelowige Hierdie inleidende episode van die Ampte in die kerk, skets die breë trekke van die ampte, hoe pas ampte/dienste in die kerk, hoekom is ampte nodig, en wat is die gereformeerde kerkbeskouing van die ampte. Die Here, Jesus Christus, het die ampte ingestel, en die Christen word geroep om in die amp van gelowige in die kerk te staan, asook buite die kerk te getuig in die uitleef van sy/haar geloof in die samelewing. Artikel 29 van die Nederlandse geloofsbeleidenis verduidelik wat 'n ware kerk is en hoe haar lidmate lyk. 2:10  Die amp van gelowige. 3:00  Hoe pas die ampte in die kerk in? 7:35  Is die ampte vir die kerk nodig en hoekom? 14:05  Wat beteken die amp van die gelowige? Efesiërs 1:3-23 23:10  Die doel van die gelowige se bestaan is aanbidding. 31:24  Elkeen word geroep om in die amp van gelowige te staan. 31:42  NGB Artikel 29 - hoe lyk die lidmate van die ware kerk?

NOW PLAYING

Ampte: Die Amp van Gelowige

0:00 35:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 35 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on March 23, 2021.

What is this episode about?

Ampte:  Die Amp van Gelowige Hierdie inleidende episode van die Ampte in die kerk, skets die breë trekke van die ampte, hoe pas ampte/dienste in die kerk, hoekom is ampte nodig, en wat is die gereformeerde kerkbeskouing van die ampte. Die Here,...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!