Skip to content
Ampte:  Die amp van Ouderling episode artwork

Apr 27, 2021 53 min

Ampte: Die amp van Ouderling

from Radio Scriptura Hosted by Radio Scriptura

As God 'n man roep om 'n ouderling te wees, sal Hy hom ook toerus om die werk te doen. Die roeping van die ouderling sal hom dryf om soos 'n herder sy lewe af te lê vir die skape (Johannes 10:11). Ouderlinge is voorbeelde vir die kudde, en ons lees in 1 Pet 5 hoe die opsiener/ouderling se hart moet lyk en hoe hy die kerk as kudde behoort te dien. Ouderlinge moet die waarheid verdedig (Handelinge 20:27), en 'n ouderling se wapen is die woord (2 Tim 3:16-17). In die lig van 1 Timoteus 3:1-7 is 'n ouderling 'n christenman met 'n karakter bo verdenking, en hy staan in diens van en onder die leiding van die Heilige Gees (Handelinge 1:8). Die werk van die ouderling is 'n uiters verantwoordelike taak, en moet geensins ligtelik opgeneem word nie. "My broers, julle moenie almal leermeesters wil wees nie, want julle moet weet dat ons wat leermeesters is, strenger as ander beoordeel sal word" (Jak 3:1). Aanbieders: Marnix Boersema, Jan-Louis Lee en Jaco de Beer. Opsomming: 00:00 Ampte reeks: Amp van Ouderling 02:08 Wanneer is die eerste ouderlinge aangestel? 14:22 Kwalifikasies van 'n ware opsiener/ouderling. 22:55 Karakter van 'n ouderling (1 Tim 3) 36:00 Take van die ouderling: herder, leraar, prediker. 51:13 Kerke moet die aanstel van ouderlinge baie ernstig opneem.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Ampte: Die amp van Ouderling

0:00 53:18

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 53 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 27, 2021.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.