Ampte:  Roeping episode artwork

EPISODE · Mar 30, 2021 · 38 MIN

Ampte: Roeping

from Radio Scriptura · host Radio Scriptura

Ampte:  Roeping Elke gelowige het 'n roeping – die roeping om gelowige te wees in die wêreld. Maar gelowiges het ook n roeping binne die kerk om met hul gawes die medegelowiges te dien deur middel van die spesifieke ampte. 02:10 God roep deur die evangelie.  Hoe vervul gelowiges hul roeping in die wêreld? 03:54 God werk in en deur Sy kerk.  07:00 Primêre roeping - God roep elke mens na Jesus toe om Hom te volg. 08:24 Gawes gaan 'n gemeente vooraf, en is bedoel om God en die gelowiges te dien. 16:00 Ons moet ampte in die kerk reformeer. 16:35 Hoe lyk die spesifieke roeping van ampsdraer in die kerk? 20:50 Gelowiges word gedring deur die Gees tot 'n spesifieke roeping. 25:13 Roeping is 'n innerlike dryf deur die Gees en 'n uiterlike getuienis na die gemeente, wie dit ook  bevestig. 30:35 Bekwaamheid en gewilligheid kan nooit 'n plaasvervanging wees vir die roeping van ampte nie. 32:00 Roeping moet reformeer:  verstaan roeping, en hou by standaard en kwalifikasies wat die Woord stel. 32:46 Gebed staan sentraal in die roeping tot die ampte. 33:30 Jesus se beeld van die skape en hul herder.  Johannes 10 35:40 Het ek 'n roeping/funksie in die kerk?  Ja, want elke ledemaat van die liggaam het 'n funksie. 36:36 Pas die kudde van God op wat aan julle toevertrou is…1 Petrus 5:1-3  

NOW PLAYING

Ampte: Roeping

0:00 38:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 38 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on March 30, 2021.

What is this episode about?

Ampte:  Roeping Elke gelowige het 'n roeping – die roeping om gelowige te wees in die wêreld. Maar gelowiges het ook n roeping binne die kerk om met hul gawes die medegelowiges te dien deur middel van die spesifieke ampte. 02:10 God roep deur die...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!