As Hulle Hulself Net Wou Gedra episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2025 · 3 MIN

As Hulle Hulself Net Wou Gedra

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Johannes 5:18-19 Ons leef egter met die wete dat elkeen wat deur God verwek is, nie aanhou sonde doen nie. God bewaar dié een wat uit Hom gebore is en die bose kry nie vatplek aan hom nie. Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê Mense gedra hulle dikwels baie sleg en hulle neem nie in ag wat die impak van wat hulle sê of doen, op ander mense gaan wees nie. Hoeveel beter sou hierdie wêreld nie gewees het as hulle hulself net gedra het!Ek weet, dit is maklik om die vinger na ander te wys, maar kyk wat doen mense! Mense maak onverskillig hul motordeure in die parkeerterrein oop en veroorsaak 'n duik in jou motor. En wat van jou buurvrou wat haar nare doef-doef musiek kliphard aandraai? Sonder sulke mense sou dit 'n wonderlike wêreld gewees het! Dit sou vir ons onnodig gewees het om ons so oor al daardie mense daar buite te ontstel; as hulle hulself maar net gedra het.Ongelukkig is Christene nogal baie geneig om hul vingers na die wêreld daar buite te swaai. Dink hulle nou dat dit die ander mense se onetiese, losbandige lewenstyl, op een of ander manier sal verander en hulle hul sal genees van hul swak gedrag?Nee wat, wees realisties! Dit werk nie so nie! Dit kan inderdaad nie:1 Johannes 5:19 Ons leef egter met die wete dat elkeen wat deur God verwek is, nie aanhou sonde doen nie. God bewaar dié een wat uit Hom gebore is en die bose kry nie vatplek aan hom nie. Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê.Met ander woorde, verandering kom na diegene wat ‘n persoonlike ontmoeting met Jesus self gehad het. Jy kan nie daardie mense daar buite verander deur jou oortuigings of jou sedes in hul keel af te druk nie. Jy kan net nie.Die 20ste eeuse teoloog en prediker, Martin Lloyd Jones, het dit so gestel – Dit is nie die Christelike Kerk se besigheid om die wêreld aan te spoor om Christelike waardes toe te pas nie, want dit kan nie gedoen word nie. Dit is moeilik genoeg vir die Christen, maar dit is onmoontlik vir die wêreld.Hou op om jou vinger na ander te wys. Fokus op jou eie gedrag.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Johannes 5:18-19 Ons leef egter met die wete dat elkeen wat deur God verwek is, nie aanhou sonde doen nie. God bewaar dié een wat uit Hom gebore is en die bose kry nie vatplek aan hom nie. Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê Mense gedra hulle dikwels baie sleg en hulle neem nie in ag wat die impak van wat hulle sê of doen, op ander mense gaan wees nie. Hoeveel beter sou hierdie wêreld nie gewees het as hu...

NOW PLAYING

As Hulle Hulself Net Wou Gedra

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 15, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Johannes 5:18-19 Ons leef egter met die wete dat elkeen wat deur God verwek is, nie aanhou sonde doen nie. God bewaar dié een wat uit Hom gebore is en die bose kry nie vatplek aan hom nie. Ons weet dat ons van God afkomstig is en...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!