As ons maar net … episode artwork

EPISODE · Jun 7, 2024 · 3 MIN

As ons maar net …

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 48:17,18 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. As jy maar aan my gebooie gehoorsaam was, sou daar voorspoed en redding vir jou gekom het, so onkeerbaar soos ‘n rivier, soos die golwe van die see. Ons moet elke dag baie besluite neem. Ons moet besluit of ons gaan goeddoen, en of ons 'n kompromie sal aangaan oor wat ons voor ons siel weet, reg is. Gaan ons God hierdeur eer, of gaan ons ons rug op Hom draai?Dit is nogal ontnugterend as jy so daaraan dink, nè? Al te dikwels dink ons nie deeglik oor hoe ons gaan optree nie. Ons reageer op die ingewing van die oomblik; outomaties. Jy vererg jou vir iemand en jy reageer oudergewoonte verkeerd deur hom toe te snou of om hom in stilte te verag (wat ook al jou voorkeur reaksie is.) Maar weet jy, of ons op daardie oomblik deur ons reaksie vir God eer of onteer, hoe dit ook al sy, dit gaan gevolge hê.Die hele Ou Testament is die verhaal van Israel se stryd om God te eer en hoe hulle keer op keer jammerlik misluk. Nadat hulle telkens hulle rug op Hom gedraai en afgode aanbid het en alle geregtigheid en barmhartigheid laat vaar het, het God toegelaat dat hulle deur die Babiloniërs binnegeval en vir sewentig jaar in slawerny weggevoer was. Maar dit was nooit wat Hy vir hulle wou hê nie.Jesaja 48:17,18 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. As jy maar aan my gebooie gehoorsaam was, sou daar voorspoed en redding vir jou gekom het, so onkeerbaar soos ‘n rivier, soos die golwe van die see.As hulle Hom net geëer en gehoorsaam het, sou hulle God se seëninge in so ‘n oorvloed, soos die eindelose golwe van die see wat op die kuslyn neerstort, kon geniet. Maar hulle het nie, gevolglik moes hulle die gevolge van hul sonde dra.Ons keuses het gevolge.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 7, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 48:17,18 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. As jy maar aan my gebooie gehoorsaam was, sou daar voorspoed en redding vir jou gekom het, so onkeerbaar soos ‘n rivier, soos die golwe van die see. Ons moet elke dag baie besluite neem. Ons moet besluit of ons gaan goeddoen, en of ons 'n kompromie sal aangaan oor wat ons voor ons siel weet, reg is. G...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

As ons maar net …

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 7, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!