As ons praat van beleidshervorming, moenie van klimaatsverandering vergeet nie episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2024 · 2 MIN

As ons praat van beleidshervorming, moenie van klimaatsverandering vergeet nie

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Wat ekonomiese hervormings moet behels is ʼn groot vraagstuk vir die Regering van Nasionale Eenheid en iets waaroor kommentators nog baie gaan praat. Moet die Nasionale Ontwikkelingsplan herleef? Waar begin ons met die 2019 Medium Termyn Strategiese raamwerk se 7 prioriteite, 81 uitkomste, 357 aksies en 561 aanwysers? Intussen het ʼn klomp ekonome in Berlyn bymekaar gekom om ʼn alternatief tot die Washington-konsensus op die tafel te sit. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

As ons praat van beleidshervorming, moenie van klimaatsverandering vergeet nie

0:00 2:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 10, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!