Asem Diep in episode artwork

EPISODE · Dec 29, 2025 · 2 MIN

Asem Diep in

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailKlaagliedere 3:39-41 Wat kla 'n mens oor sy lewe? Hy moet liewer sy sonde oorwin. Laat ons ons doen en late deeglik ondersoek en ons tot die Here bekeer, laat ons met ons hele hart ons hande na God in die hemel uitsteek. Ek is in hierdie paar dae aan die einde van ‘n ou jaar nogal geneig om ‘n bietjie nostalgies te voel en te peins oor die jaar wat verby is, voordat ek my gedagtes kan fokus op die jaar wat voorlê. Dit lyk net altyd vir my na so 'n natuurlike ding om te doen.Ek het gevind dat ek skuldig voel oor die dinge wat ek oor die afgelope twaalf maande gesê en gedoen, of nie gesê en nie gedoen het nie. Het jy ook sulke klein jakkalsies wat aan jou wingerd knaag? Miskien verwyt ons onsself oor die gevolge van ons dade; miskien dink ons ons is in sommige opsigte stief behandel, maar miskien is vandag nie so 'n slegte plek vir ons om 2025 se blaadjie om te slaan nie. Dit word algemeen aanvaar dat dit Jeremia is wat hierdie woorde vir Israel gesê het tydens 'n besonder moeilike tyd in hulle geskiedenis:Klaagliedere 3:39-41 Wat kla 'n mens oor sy lewe? Hy moet liewer sy sonde oorwin. Laat ons ons doen en late deeglik ondersoek en ons tot die Here bekeer, laat ons met ons hele hart ons hande na God in die hemel uitsteek.Dit is 'n goeie ding vir elkeen van ons om hand in eie boesem te steek en ‘n bietjie te dink aan waar ons gefaal het; waar ons afgedwaal het; en natuurlik watter foute ons beslis nie in die nuwe jaar weer wil maak nie.Kom ons begin vandag met ‘n skoon bladsy: Ons vermy die slaggate van die verlede; ons neem slim besluite.So, haal almal diep asem. Skep nuwe moed.Laat ons ons doen en late deeglik ondersoek en ons tot die Here bekeer, laat ons met ons hele hart ons hande na God in die hemel uitsteek.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 29, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Klaagliedere 3:39-41 Wat kla 'n mens oor sy lewe? Hy moet liewer sy sonde oorwin. Laat ons ons doen en late deeglik ondersoek en ons tot die Here bekeer, laat ons met ons hele hart ons hande na God in die hemel uitsteek. Ek is in hierdie paar dae aan die einde van ‘n ou jaar nogal geneig om ‘n bietjie nostalgies te voel en te peins oor die jaar wat verby is, voordat ek my gedagtes kan fokus op die jaar wat voorlê. Dit lyk net altyd vir my na so 'n natuurlike ding om te ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Asem Diep in

0:00 2:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 29, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!