EPISODE · Oct 2, 2023 · 1 MIN
Augustus se PPI syfer
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die onlangse verbruikersprys inflasiesyfer was effens hoër, maar Augustusmaand se produksieprys inflasiekoers wat verlede week aangekondig is, het gestyg vanaf 2,7% na 4,3%. Maand-op-maand het die PPI met 1% toegeneem in Augustus. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Augustus se PPI syfer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.