Bang Vir God episode artwork

EPISODE · Sep 17, 2025 · 2 MIN

Bang Vir God

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 3:8-10 Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin. Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy? En die mens antwoord: “Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang geword, want ek is kaal. Toe het ek weggekruip.” Vrees is ‘n normale menslike emosie. Dit is ‘n kritieke beskermingsmeganisme in 'n lewensgevaarlike situasie, maar die ander soort vrees; die skuldgevoel en die wete dat die gevolge jou ingehaal het, is die soort vrees wat jy wil vermy, nè?Is jy al ooit vir ‘n spoedoortreding deur die polisie van die pad afgetrek? Ek onthou jare gelede toe dit met my gebeur het. Ek het ewe skielik die flikkerende ligte in my truspieëltjie gesien ... en die gevoel van vrees vir wat gaan gebeur, het my benoud laat voel. Soos ek gesê het, was dit nie ‘n lekker gevoel nie.Maar daardie gevoel van vrees wanneer ons weet ons het die verkeerde ding gedoen, is so oud soos die berge. Dis wat Adam en Eva ervaar het in die Tuin van Eden, nadat hulle van die vrugte van die Boom van die Kennis van Goed en Kwaad, wat God hulle verbied het, geëet het.Genesis 3:8-10 Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin. Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?                                      En die mens antwoord: “Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang geword, want ek is kaal. Toe het ek weggekruip.”Vrees is juis die rede waarom ons sonde ons van God skei. So, die volgende keer as jy in die versoeking kom – maak nie saak hoe aanloklik die lokaas mag wees nie – onthou, daar is gevolge. Vrees sal sy tentakels inslaan.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 17, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Genesis 3:8-10 Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin. Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy? En die mens antwoord: “Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang geword, want ek is kaal. Toe het ek weggekruip.” Vrees is ‘n normale menslike emosie. Dit is ‘n kritieke beskermingsmeganisme in 'n lewensgev...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Bang Vir God

0:00 2:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 17, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!