EPISODE · Aug 5, 2026 · 6 MIN
Basil en die kerk se leeshoekie
from Driesestig · host RSG
Haidee Muller-Isaacs gesels met Basil May, oudrektor van die Wesley Onderwyskollege. Hy is steeds besig, en op een of ander manier betrokke by die jeug en die onderwys. Hy is bekommerd omdat vandag se kinders nie kan lees nie - selfs op sekondêre skool bly dit 'n uitdaging. Haidee vind meer uit oor die nuwe leeshoekie wat hy en 'n gemeentelede by hulle kerk begin het.
Embed this episode
Ready to play
Basil en die kerk se leeshoekie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.