EPISODE · Mar 7, 2025 · 3 MIN
BBP groeisyfers en sakevertroue
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In hierdie episode gesels ek oor 2024 se ekonomiese groeisyfer en die eerste kwartaal se Sakevertroue-indekssyfer. Internasionaal is daar heelwat onsekerheid oor die impak van President Trump se tariewe. Die dollar en die olieprys is swakker. Die hersiende Begroting is aan die kabinet voorgelê maar dit is nog nie goedgekeur nie.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.
Embed this episode
NOW PLAYING
BBP groeisyfers en sakevertroue
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.