BCG inentings vs Covid 19 episode artwork

EPISODE · Apr 7, 2020 · 1 MIN

BCG inentings vs Covid 19

from Nuuspod · host Izak Du Plessis

Dis nog nie Eureka! vir BCG-inentings in die stryd teen Covid 19 nie. Dit is die strekking van dr Jantjie Taljaard se antwoord op Nuuspod se vraag of BCG-inentings, wat sedert 1940 in Suid-Afrika toegedien word, die land se redding is. Die opwinding oor BCG-inentings kom nadat dr Gonzalu Otazu van die New York Institute of Technology aan Alec Hogg van Biznews gesê het lande waar BCG toegedien is het 'n laer sterfte- en infeksiesyfer. Intussen het dit aan die lig gekom dat die land se apteke 'n akute tekort aan hidroksiechlorokien en chlorokien het, omdat hospitale dit in grootmaat aankoop in die stryd teen Covid 19. Daar word geglo dié malariamedisyne help minstens om simptome te verlig en gouer genesing te bring.  Dr Taljaard, 'n spesialis in aansteeklike siektes by Tygerberg hospitaal, het egter aan Nuuspod gesê daar is nog geen bewyse dat die middels effektief is nie. 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 7, 2020

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

BCG inentings vs Covid 19

0:00 1:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 1 minute long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on April 7, 2020.

What is this episode about?

Dis nog nie Eureka! vir BCG-inentings in die stryd teen Covid 19 nie. Dit is die strekking van dr Jantjie Taljaard se antwoord op Nuuspod se vraag of BCG-inentings, wat sedert 1940 in Suid-Afrika toegedien word, die land se redding is. Die opwinding...

Can I download this Nuuspod episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!