Begroting 2025: verwagtinge oor besteding episode artwork

EPISODE · Feb 17, 2025 · 2 MIN

Begroting 2025: verwagtinge oor besteding

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die Minister lewer Woensdag die Begrotingsrede en in die vorige episode het ek geargumenteer dat die belangrikste ding wat hy kan doen is om beleggersvertroue te ondersteun om so investering en ekonomiese groei te verhoog. ʼn Deel daarvan gaan oor waarop hy die staat se geld, wat eintlik die belastingbetaler se geld is, bestee. So hoe lyk die verwagtinge?Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 17, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Begroting 2025: verwagtinge oor besteding

0:00 2:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on February 17, 2025.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!