EPISODE · Sep 14, 2023 · 2 MIN
Bekommernis oor die fiskale posisie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Bekommernis oor die volhoubaarheid van Suid-Afrika se fiskale posisie het gister weer in koerant-opskrifte weerklink. Dit gaan oor besluite oor owerheidsbesteding, die begrotingstekort en die trajek van die staatskuld. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Bekommernis oor die fiskale posisie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m