EPISODE · Jul 27, 2023 · 2 MIN
Bekommernis oor vervaardiging en investering
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die IMF het gister hulle groeivooruitskatting vir Suid-Afrika verhoog van 0,1% tot 0,3% in 2023. Die Reserwebank het verlede week ʼn vooruitskatting van 0,4% gepubliseer. Ek is bly dat dit dalk nie heeltemal so sleg gaan as wat gevrees is nie, maar daar is ernstige vrae oor volgende jaar en daarna se groeikoerse. Onlangse vervaardigingsyfers en investeringsdata maak mens bekommerd. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Bekommernis oor vervaardiging en investering
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.