EPISODE · May 9, 2023 · 1 MIN
Beleid word gemaak onder beperkinge
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wanneer mens elke dag lees wat die kommentariaat skryf oor Suid-Afrika se probleme en die moontlike oplossings, is dit interessant om daarop te let dat meeste van ons graag stry oor die perfekte oplossing wanneer daar goed-genoeg oplossings beskikbaar is. Ek dink dat dit verskraal die kanse dat ons enige iets gedoen gaan kry. Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Beleid word gemaak onder beperkinge
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.