EPISODE · Aug 5, 2025 · 2 MIN
Beleidskoördinasie is nodig
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die afgelope week is gekenmerk deur hoë vlakke van beleidsonsekerheid. Op die ou einde is President Trump se 30% tarief op Suid-Afrikaanse uitvoer na die VSA met ʼn weekuitgestel en die Monetêre beleiskomitee het die repokoers met 25 basispunte gesny.Die meer interessante nuus is dat die Reserwebank saammet verlede week se repokoers-verlaging ook aangekondig het dat toekomstige beleidskomitee besluite oor die repokoers geanker gaan word aan ʼn inflasiemikpuntvan 3%.
What this episode covers

NOW PLAYING
Beleidskoördinasie is nodig
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m