EPISODE · Oct 3, 2023 · 2 MIN
Beleidsonsekerheid is effens minder
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die NWU Sakeskool het Vrydag die nuutste beleidsonsekerheidsindekssyfer bekend gemaak. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Hoewel die indeks nog diep in negatiewe terrein is, het dit effens afgeneem vanaf 76,2 punte in die tweede kwartaal tot 71,8 punte in die derde kwartaal. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Beleidsonsekerheid is effens minder
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.