EPISODE · Sep 24, 2024 · 1 MIN
Beleidsonsekerheid is laer
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Om te sê dat die Regering van Nasionale Eenheid is beter as enige alternatief wat ons kon gehad het sê seker nie veel nie, maar dit is waar dat hulle ʼn groot positiewe impak gehad het op sentiment en vertroue. Verbruiksvertroue en sakevertroue lyk beter en beleidsonsekerheid is minder. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Beleidsonsekerheid is laer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m