Beleidsonsekerheid nou episode artwork

EPISODE · Apr 1, 2025 · 5 MIN

Beleidsonsekerheid nou

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Hierdie week is ’n goeie tyd om oor beleidsonsekerheid te praat — iets waarop ekonome altyd let. Onsekerheid, in ons wêreld, beteken dat mens nie altyd weet wat die waarskynlikheid van die uitkomste van sekere besluite of gebeure is nie. En soms weet ons nie eers wat die moontlike uitkomste kan wees nie. Hierdie week stem die Suid-Afrikaanse parlement oor die nasionale begroting. Terselfdertyd is daar toenemende bekommernisse wêreldwyd, met president Trump wat moontlik ’n handelsoorlog aan die gang sit deur nuwe tariewe op ingevoerde voertuie. Die Beleidsonsekerheidsindeks, van die NWU, is op ’n historiese hoogtepunt vir die eerste kwartaal van die jaar.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 1, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Beleidsonsekerheid nou

0:00 5:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 5 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on April 1, 2025.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!