EPISODE · Jan 9, 2024 · 1 MIN
Beleidsonsekerheidsindeks
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die NWU Sakeskool het gister die beleidsonsekerheid-indekssyfer bekend gemaak vir die vierde kwartaal van 2023. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Hoewel die indeks nog diep in negatiewe terrein is, het dit vir die tweede kwartaal in ʼn ry afgeneem. Die indeks staan op 65,5 punte. Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut.
Embed this episode
NOW PLAYING
Beleidsonsekerheidsindeks
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.