Beoordeel Jou Dade episode artwork

EPISODE · Jul 9, 2024 · 3 MIN

Beoordeel Jou Dade

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 3:20,21 Elkeen wat kwaad doen, haat immers die lig en kom nie na die lig toe nie, sodat sy dade nie aan die kaak gestel moet word nie. Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.” As ek op 'n radioprogram 'n onderhoud met jou kon voer en jou vra om met die gehoor, dié een ding in jou lewe, waarvoor jy jou op die oomblik die meeste skaam, te deel, wat sou dit wees? En hoe maklik sal dit vir jou wees om daaroor te praat?Mense het geheime, dinge wat hulle gedoen het en regtig met niemand wil deel nie, want hulle weet dat dit verkeerd was; en dat hulle verseker nie vir God daardeur geëer het nie.Hoe raak jy ontslae van daardie dinge? Hoe bereik jy daardie punt waar daar niks in jou lewe is waaroor jy jou sal skaam indien dit op die lappe sou kom nie? Johannes 3:20,21 Elkeen wat kwaad doen, haat immers die lig en kom nie na die lig toe nie, sodat sy dade nie aan die kaak gestel moet word nie. Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.”Die antwoord is dus, soos Jesus sê, dat alles wat jy dink en doen nie vir jou ‘n verleentheid moet wees om dit aan die lig te bring nie. Nouja, beteken dit dat jy jou gedagtes en jou optrede moet beoordeel en jouself moet afvra: sal ek omgee as dit openbaar gemaak word? En as jou antwoord ‘ja’ is; raak ontslae daarvan.Want dan kan jy inderdaad alles aan die lig bring, en jy weet dis hoe ons almal begeer om te leef, nie waar nie?Moenie jouself bluf nie. Niks is vir God verborge nie. En op daardie oordeelsdag wanneer ons almal voor Hom staan, sal ons dade openbaar gemaak word.Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.”Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 3:20,21 Elkeen wat kwaad doen, haat immers die lig en kom nie na die lig toe nie, sodat sy dade nie aan die kaak gestel moet word nie. Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.” As ek op 'n radioprogram 'n onderhoud met jou kon voer en jou vra om met die gehoor, dié een ding in jou lewe, waarvoor jy jou op die oomblik die meeste skaam, te deel, wat sou dit wees? En hoe...

NOW PLAYING

Beoordeel Jou Dade

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 9, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 3:20,21 Elkeen wat kwaad doen, haat immers die lig en kom nie na die lig toe nie, sodat sy dade nie aan die kaak gestel moet word nie. Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!