Bepaal Jou Prioriteite episode artwork

EPISODE · Feb 2, 2024 · 2 MIN

Bepaal Jou Prioriteite

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHandelinge 20:24 Al is my lewe kosbaar, ag ek dit van geen waarde as ek nie my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaarmaak nie: Om die Goeie Nuus te verkondig dat God mense liefhet sonder dat hulle iets hoef te doen om dit te verdien.(NLV) Hoe gereeld evalueer jy jou prioriteite? Hoe gereeld weeg jy hulle in jou kop en hart op, om jou te help besluit watter van hulle bo aan die lysie behoort te wees? Wat moet ek vandag, môre en die volgende dag doen?Die meeste mense bestee glad nie genoeg tyd daaraan om aan hul prioriteite te dink nie. Ja, hulle is te besig om te reageer op die probleme wat die lewe na hulle kant toe gooi. Hulle hanteer die op- en afdraandes van hul emosies, terwyl hulle dikwels net kop bo water hou. Klink dit bekend?Die meeste van ons se eerste prioriteit is sekuriteit en oorlewing en die tweede is gemak. Ons wil almal veilig en gemaklik wees. Dit is die geykte weg wat ons volg en dikwels oorweeg ons nie eers ander moontlikhede nie, nie waar nie?En wanneer die lewe rof raak kies ons, met skok en afgryse om ons eie bas te red. Maar dis nie wat die apostel Paulus gedoen het nie. Hy het 'n ander stel prioriteite gehad:Handelinge 20: 22,23  En nou gaan ek Jerusalem toe, daartoe gedring deur die Gees. Wat dáár met my sal gebeur, weet ek nie. Ek weet dat die Heilige Gees my in elke stad verseker dat gevangenskap en vervolging op my wag. En dis presies wat in Jerusalem op hom gewag het. Wat het hom soontoe laat gaan? Hoe kon hy willens en wetens daarheen gaan as hy geweet het hy gaan in die tronk gegooi word?Handelinge 20:24 Al is my lewe kosbaar, ag ek dit van geen waarde as ek nie my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaarmaak nie: Om die Goeie Nuus te verkondig dat God mense liefhet sonder dat hulle iets hoef te doen om dit te verdien. (NLV)My vriend, kry jou prioriteite in orde.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Handelinge 20:24 Al is my lewe kosbaar, ag ek dit van geen waarde as ek nie my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaarmaak nie: Om die Goeie Nuus te verkondig dat God mense liefhet sonder dat hulle iets hoef te doen om dit te verdien.(NLV) Hoe gereeld evalueer jy jou prioriteite? Hoe gereeld weeg jy hulle in jou kop en hart op, om jou te help besluit watter van hulle bo aan die lysie behoort te wees? Wat moet ek vandag, môre en die volgende...

NOW PLAYING

Bepaal Jou Prioriteite

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 2, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailHandelinge 20:24 Al is my lewe kosbaar, ag ek dit van geen waarde as ek nie my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaarmaak nie: Om die Goeie Nuus te verkondig dat God mense liefhet sonder dat hulle...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!