Berading - die kerk en sielkundiges episode artwork

EPISODE · Jul 9, 2024 · 43 MIN

Berading - die kerk en sielkundiges

from Radio Scriptura · host Scriptura

Scriptura kyk met deernis na die groot nood wat bestaan om mense geestelik en sielkundig te help.  Wat is die antwoord in gereformeerde kringe as christene berading of sielkundige hulp nodig het?  Is die kerk nog die plek waar christene aanklop vir berading of sielkundige hulp? Hoe het die keuse om bybelse berading teenoor sielkundige terapie ontstaan, en hoe het die landskap van bybelse berading ontwikkel om nou van uiterstes te getuig? Wat het van dissipelskap geword? Hou die Skrif se perspektief genesing in en kan God verheerlik word in jou swaarkry? Het die kerk dan nie die gereedskap van God ontvang om mense geestelik,emosioneel en sielkundig te bedien en te ondersteun nie?

NOW PLAYING

Berading - die kerk en sielkundiges

0:00 43:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 43 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on July 9, 2024.

What is this episode about?

Scriptura kyk met deernis na die groot nood wat bestaan om mense geestelik en sielkundig te help.  Wat is die antwoord in gereformeerde kringe as christene berading of sielkundige hulp nodig het?  Is die kerk nog die plek waar christene aanklop vir...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!