Berading:  Medegelowiges wat beraad episode artwork

EPISODE · Jul 23, 2024 · 41 MIN

Berading: Medegelowiges wat beraad

from Radio Scriptura · host Scriptura

Berading in sy eenvoudigste vorm is die bediening van God se genade aan iemand in nood.  Bybelse berading ontken nie algemene genade soos medisyne vir sielkundige of psigiatriese siektes nie, maar wys ook na God vir die heelingsproses.  Hoe kan gelowige vriende vir ons sielkundige of emosionele berading bied?  Hoe onderskei ons tussen goeie en slegte raad van vriende?  Het ons nog ruimte en tyd in ons besige lewens vir ons naaste om hulle te beraad in tye van trauma en nood?  Is kognitiewe gedragsterapie die enigste antwoord vir sielkundige probleme?  Hoe lyk ons probleme in die lig van God se woord?  Is dissipelskap nog prioriteit in ons kerke?  Reflekteer ons die liefde en genade van Jesus in ons verhoudings met mense?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 23, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Berading: Medegelowiges wat beraad

0:00 41:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 41 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on July 23, 2024.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!