Bereik Jou Volle Potensiaal episode artwork

EPISODE · Aug 22, 2025 · 2 MIN

Bereik Jou Volle Potensiaal

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 5:1-2 Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as 'n offergawe gegee het, ja, 'n offer wat vir God aanneemlik was.Byt vas … die lewe is besig. Druk van duskant, probleme van daardie kant, en hier kom hulle en jy sit in die middel vas. Jy is moeg. Jy sit in ‘n doodloopstraat. Wat nou?Vroeg in die 1800’s het die Amerikaanse handelskip, die Commerce, langs die kus van die Wes-Sahara gestrand. Die kaptein, James Riley, en sy bemanning is in strawwe woestyn- omstandighede gestrand gelaat, en was in ‘n desperate lewensgevaarlike situasie gevange gehou.Riley was vasbeslote om sy pad na veiligheid te vind, maar dit was ‘n byna onbegonne taak. Die woestyntoestande was moordend. Hulle het niks gehad nie, hulle het honger gely en hulle is mishandel.Dus, sonder enige hoop op oorlewing, het Riley die moeilike besluit geneem om tradisionele navigasie prys te gee. Hy het hom en sy bemanning aan die genade van ‘n plaaslike man oorgegee. Daardie besluit het hom en sy bemanning gered. Hulle het uiteindelik veilig tuisgekom.Wanneer die lewe jou wil baasraak, wanneer jou vermoë om te navigeer, om te onderskei, en ook al jou plannetjies misluk; dan is dit tyd om iets anders te probeer.Efesiërs 5:1-2 Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as 'n offergawe gegee het, ja, 'n offer wat vir God aanneemlik was.Kyk na God. Kyk na Jesus wat vir jou gesterf het, wat vir jou opgestaan ​​het. Jy is 'n geliefde kind van die Here, volg dan sy voorbeeld. Dit is die rigting waarin jy moet gaan. Dit is hoe jy ontsnap uit hierdie woestyn.Vertrou Hom, rig jou oë op Hom en leef 'n lewe van liefde. Want Jesus is die weg, die waarheid en die lewe!Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 22, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 5:1-2 Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as 'n offergawe gegee het, ja, 'n offer wat vir God aanneemlik was. Byt vas … die lewe is besig. Druk van duskant, probleme van daardie kant, en hier kom hulle en jy sit in die middel vas. Jy is moeg. Jy sit in ‘n doodloopstraat. Wat nou? Vroeg in die 1800’s het die Amerikaanse handelskip, die Commerce, lan...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Bereik Jou Volle Potensiaal

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 22, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!