EPISODE · Nov 23, 2020 · 54 MIN
Bernard Scheepers
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Bernard Scheepers van Ermelo se verhaal is sowel hartroerend as inspirerend. Nadat hy op tragiese wyse altwee sy ouers verloor het in ‘n wrede aanval op hul plaas in 1997, wou hy aanvanklik nie meer boer nie. Hy het begin rondspeel in die eiendomsmark, as ‘n veiliger alternatief tot landbou, maar hoewel hy mettertyd ‘n indrukwekkende portefeulje van eiendomme regoor Suid-Afrika opgebou het, het Bernard intussen, ten spyte van die familie-tragedie, sy passie vir die plaas herontdek. So veel so, dat hy oor die afgelope twee dekades die boerdery meer as vervierdubbel het...
What this episode covers

NOW PLAYING
Bernard Scheepers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m