Beslis ‘n Oorwinningsdag episode artwork

EPISODE · Apr 21, 2025 · 2 MIN

Beslis ‘n Oorwinningsdag

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs 15:17,20-22 En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes. Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit dié wat gesterf het. Aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom. Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word. Nouja, nog ‘n Paasfees is verby. Is dit tyd om weer aan te gaan met ons lewe asof die pas afgelope Paasfees nie veel vir ons beteken het nie? Is dit tyd om die sjokolade papiertjies weg te gooi en terug te gaan na die rotresies?Ja, ek weet die lewe met al sy uitdagings gaan voort, maar die hele punt van Paasfees, die hele punt van gister – bekend vir baie mense as “Opstandingsondag” – is dat Jesus deur sy dood en opstanding vir jou en my 'n hele nuwe lewe kom gee het.Maar wie sê daardie mal Christene met hul godsdienstige stories oor sonde en vergifnis, verlossing en opstanding, wat  vandag so irrelevant lyk, is reg? Sê nou – ja, sê nou dis net ‘n storie dat Jesus uit die graf opgestaan het? Sê nou Hy is dood en begrawe net soos alle ander normale mense? Wel …1 Korintiërs 15:17,20-22 En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes. Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit dié wat gesterf het. Aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom. Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word.God beskou die mensdom se grootste beproewing, sy sonde. En sonde lei uiteindelik tot die dood. Maar wanneer jy met jou hele hart jou vertroue in Jesus Christus stel … maak Hy jou weer lewend. Wat 'n oorwinning het Hy vir jou behaal! Want nou is daar opstanding uit die dood … vir jou.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 21, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 15:17,20-22 En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes. Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit dié wat gesterf het. Aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom. Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word. Nouja, nog ‘n Paasfees is verby. Is dit tyd om weer aan te ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Beslis ‘n Oorwinningsdag

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 21, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!