Beslis Te Besig!! episode artwork

EPISODE · Nov 24, 2025 · 2 MIN

Beslis Te Besig!!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 10:39-42 Sy het 'n suster gehad, Maria, wat aan die voete van die Here gaan sit en na sy woorde geluister het. Maar Marta was baie bedrywig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: “Here, hinder dit U nie dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê sy moet my kom help!”Maar die Here antwoord haar: “Marta, Marta, jy is besorg en bekommerd oor baie dinge, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie.” Het jy al opgelet hoe besig mense deesdae is? Om net 'n afspraak met 'n ou vriend te reël, is deesdae ‘n uitdaging! Teen die tyd dat julle twee se dagboeke gekoördineer is, is drie maande verby. Net om dan te vind dat jou vriend die week voor die tyd, die afspraak kanselleer.Weet jy: die manier waarop iemand jou in hul skedule inpas, sê baie oor wat hulle van jou dink. Maar, aan die anderkant weerspieël die manier waarop jy die ander persoon in jou skedule inpas – selfs of jy op hul boodskappe of e-posse reageer – baie oor wat jy van hom dink. Terwyl jy hierdie belangrike saak verwerk, hier is nog 'n gedagte. Ten spyte van sy populariteit; ten spyte van die skares mense wat om Hom saamgedrom en soveel van Hom geëis het, het Jesus nooit haastig gelyk nie. Hy het nooit 'n geleentheid om verhoudings te bou, ter wille van dinge wat gedoen moet word, opgeoffer nie.Lukas 10:39-42 Marta het 'n suster gehad, Maria, wat aan die voete van die Here gaan sit en na sy woorde geluister het. Maar Marta was baie bedrywig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: “Here, hinder dit U nie dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê sy moet my kom help!”Maar die Here antwoord haar: “Marta, Marta, jy is besorg en bekommerd oor baie dinge, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie.”Vra jouself af, wie jy te besig is om in jou skedule in te pas? Miskien is dit tyd om hom te bel.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 24, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 10:39-42 Sy het 'n suster gehad, Maria, wat aan die voete van die Here gaan sit en na sy woorde geluister het. Maar Marta was baie bedrywig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: “Here, hinder dit U nie dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê sy moet my kom help!” Maar die Here antwoord haar: “Marta, Marta, jy is besorg en bekommerd oor baie dinge, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie.”...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Beslis Te Besig!!

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 24, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!