Bewaringstoerisme help vroue om selfvertroue te herwin episode artwork

EPISODE · Aug 27, 2022 · 7 MIN

Bewaringstoerisme help vroue om selfvertroue te herwin

from Naweekaktueel · host RSG

'n Groep vroue, waarvan heelparty onlangs deur traumatiese ervarings moes werk, neem gereeld deel aan bewaringstoerisme om hulle selfvertroue terug te wen, en stewige ondersteuningsnetwerke te bou. Marlinée Fouché het saam met die groep op een van hulle uitstappies gegaan, om te hoor hoekom ruimtes soos dié, waar slegs vroue toegelaat word, so belangrik is. Hulle het saam met 'n wildsveearts uitgegaan, om te sien waarmee hulle daagliks te doen kry.  Foto: Diane Logi (Die buffel in dié foto is nie dood of beseer nie - hy is 'n bedaarmiddel toegedien, sodat sy horings gemeet kon word)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 27, 2022

NOW PLAYING

Bewaringstoerisme help vroue om selfvertroue te herwin

0:00 7:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 7 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on August 27, 2022.

What is this episode about?

'n Groep vroue, waarvan heelparty onlangs deur traumatiese ervarings moes werk, neem gereeld deel aan bewaringstoerisme om hulle selfvertroue terug te wen, en stewige ondersteuningsnetwerke te bou. Marlinée Fouché het saam met die groep op een van...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!