Binne vs Buite Oefen... Wat is beter en hoekom? episode artwork

EPISODE · Jul 23, 2026 · 15 MIN

Binne vs Buite Oefen... Wat is beter en hoekom?

from OFM · host OFM

Simone Malan ’n biokinetikus van Bloemfontein en ’n semi-professionele uithouvermoë-atleet met ’n passie vir beweging, gesondheid en prestasie, het by Pulane Nel-Sekepe kom kuier vir 'n lekker Wellness praatjie. Sy werk met mense van verskillende ouderdomme en fiksheidsvlakke — van algemene gesondheid en rehabilitasie tot atlete wat beter wil presteer en minder beserings wil hê. Sy glo in 'n gebalanseerde benadering: uithouvermoë, krag, herstel en goeie leefstylgewoontes moet saamwerk. As ’n uithouvermoë-atleet verstaan sy ook persoonlik hoe belangrik dit is om nie net fiks te wees nie, maar ook sterk, gesond en volhoubaar te oefen. Pulane en Simone bespreek al die voordele van Binne en Buite oefen, en hoe altwee eintlik belangrik is om mekaar aan te vul.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 23, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Binne vs Buite Oefen... Wat is beter en hoekom?

0:00 15:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 15 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on July 23, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!