Bitter of Beter episode artwork

EPISODE · May 7, 2026 · 3 MIN

Bitter of Beter

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Timoteus 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. Dit voel so vreeslik onregverdig wanneer slegte dinge onverwags met jou gebeur, nè? Iets gebeur met jou, iets wat regtig seermaak, en jy dink by jouself: Wat is besig om te gebeur... Hoekom gebeur dit met my? Het daardie laaste keer wat iets slegs met jou gebeur het ‘n noemenswaardige impak op jou lewe gehad?William Bligh was die kaptein van die skip die Bounty. In 1789 het twee van sy ontevrede matrose die bemanning opgestook om die Bounty te muit. Hulle het Bligh vasgebind en met ‘n paar van sy lojale manskappe op ‘n oop boot in die see gegooi. Hy het as held na Engeland teruggekeer, nadat hy die berugte Muitery oorleef het, maar die vernedering en woede oor die onreg wat hy aangedoen is, het hom outoritêr en bitter gemaak.Later, as Goewerneur in bevel van die Australiese kolonie, Nieu-Suid-Wallis, het Bligh, in sy opdrag om die korrupte Rum-smokkelary te stop, weer as gevolg van sy onverbiddelike, dominante leierskap 'n opstand ontketen. Die Rum-rebellie waar Bligh deur die oproeriges onder huisarres geplaas is, was die enigste suksesvolle gewapende oorname van 'n Australiese regering in die geskiedenis.Bligh se briljantheid as 'n navigator is oorskadu deur sy obsessiewe behoefte om sy reputasie te verdedig. In plaas daarvan om uit die muitery te leer, het hy al hoe meer verbitterd geword, sy bondgenote vervreem en toegelaat dat sy ongehanteerde bitterheid sy lewe definieer.Bitterheid is dikwels ‘n reaksie op pyn. Op die kort termyn is dit seker heeltemal verstaanbaar. Maar wanneer ons weier om te vergewe en toelaat dat bitterheid ons harte oorheers, sal dit ons vernietig. 2 Timoteus 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.Wanneer slegte dinge gebeur, kan jy óf bitter óf beter word. Dis so eenvoudig. God wil jou beter maak, nie alleenlik wil Hy die gapende wond van pyn genees nie, maar Hy wil jou deur die teenwoordigheid van sy Gees binne-in jou, transformeer. Hy wil die vrees, die bitterheid en die negatiwiteit vervang met sy krag en sy liefde sodat jy selfbeheersd kan lewe.Dis wat die Heilige Gees vir jou kan doen. Maar dis jou keuse. Bitter, of beter.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 2 Timoteus 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. Dit voel so vreeslik onregverdig wanneer slegte dinge onverwags met jou gebeur, nè? Iets gebeur met jou, iets wat regtig seermaak, en jy dink by jouself: Wat is besig om te gebeur... Hoekom gebeur dit met my? Het daardie laaste keer wat iets slegs met jou gebeur het ‘n noemenswaardige impak op jou lewe gehad? William Bligh was die kaptein ...

NOW PLAYING

Bitter of Beter

0:00 3:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 7, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan Mail2 Timoteus 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. Dit voel so vreeslik onregverdig wanneer slegte dinge onverwags met jou gebeur, nè? Iets gebeur met...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!