EPISODE · Feb 7, 2025 · 4 MIN
BKB Kroonstad staan reg om jou te bedien in die lewendehawe sektor
from Mid-Morning Magic · host OFM
Niel Jordaan, Besuurder-lewendehawe: Besigheidsareas – Kroonstad BKB, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van die opgraderings wat by hul perseel plaasvind, wat kliente kan verwag as hul besigheid doen met BKB en die hoe standaard van hul veilings. Hy stel ook die hele Kroonstad span aan kleinte bekend. Maak gerus met hulle kontak by bkb.co.za
Embed this episode
NOW PLAYING
BKB Kroonstad staan reg om jou te bedien in die lewendehawe sektor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.