PODCAST · education
Mid-Morning Magic
by OFM
Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens, weekdays, 09:00 - 12:00
Episodes
-
Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards 2026 Results
Producer Cat van der Merwe checks in with Sazly Moses from Bloemfontein Courant, about the 2026 Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards 2026 Results Sazly shares with us the detail on how many businesses participated, and more impressively, the total votes that came in...
-
Jacques de Wet - Bemarkingsbestuurder NWK & Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas
Ashmund Martin gesels met Jacques de Wet, Bemarkingsbestuurder by NWK, sowel as Janine Byleveld van Agri SA / Agri Securitas. Jacques vertel ons meer oor wie almal aan die Ysters vir Landbou projek kan deelneem, en hoe belangrik 'n breë deelname vanuit die landbougemeenskap en publiek is. Janine...
-
Groep hoof finansiele beampte NWK: Alf White
Ashmund Martin gesels met Alf White, Groep hoof finansiele beampte by NWK. Hul gesels oor die projek: Ysters vir Landbou, en hoekom dit so na aan NWK se hart lê. Hul kyk na wat die projek reeds bereik het, en gesels ook oor wat NWK se visie en droom is voorento met hierdie projek.
-
Tweede jaar van die Breast Buddies Challenge op 17 Oktober in Bloemfontein
The Local Choice Pharmacy Towers in Langenhovenpark gaan op 17 Oktober (vanaf 09:00 tot 12:00) hul jaarlikse Breast Buddies Challenge hou om fondse in te samel vir borskankerbewusmaking ten bate van Hospice Bloemfontein. RW Odendaal sluit by Yolanda Maartens aan om jou te nooi om saam te kom trap...
-
Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer
Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet onthou, wat hul vleis, produkte en diens anders maak as die res, en wat hul visie is vir die pad voorentoe.
-
Oupa's Butchery Kathu: Wikus Lemmer
Yolanda Maartens en Wikus Lemmer, mede-eienaar van die nuwe Oupa's Butchery wat nou oop is in Kathu, gesels lekker oor die droom agter die slaghuis, waar die idee ontstaan het, en wanneer hy besef het dit is wat hy moet aanpak.
-
Busamed Bram Fischer Private Hospital: Thinus van Eeden
Yolanda Maartens is at the opening of the new Busamed Rehabilitation Unit, and she interviews Thinus van Eeden, a Physiotherapist from the Busamed Bram Fischer Private Hospital about how rehabilitation helps patients to regain mobility, strength and independence after an illness. They talk about...
-
Busamed Bram Fischer Private Hospital: Dr. Mongangane
Yolanda Maartens speaks with Dr. Mongangane, Hospital Manager at Busamed Bram Fischer Private Hospital. They talk about the new Busamed Rehabilitation Unit, what it aims to address in the community, and how an important addition it is for the healthcare that they offer.
-
Hit the greens for their dreams at annual Reach For a Dream golf day in Bloemfontein
Since 1988, The Reach For A Dream Foundation has brought hope, joy and healing to countless children by encouraging them to use their dreams to fight life-threatening illnesses. The foundation seeks to alleviate the strain a critical illness places on children and their families by making their...
-
Die identifisering van vroeë waarskuwingstekens vir kinderkanker is van kritiese belang
Met CHOC (Childhood Cancer Foundation South Africa) se veldtog tydens Internasionale Kinderkanker-bewustydsmaand beklemtoon die organisasie vroeë waarskuwingstekens, gesinsverhale en praktiese maniere om kinders en tieners te ondersteun by wie kinderkanker gediagnoseer is. In Suid Afrika raak...
-
Verwag ‘n dag van goeie gees by die jaarlikse Hoërskool Jim Fouché gholfdag
Die dag is meer as net ‘n gholfdag, die dag beoog om Hoërskool Jim Fouché te ondersteun en is ‘n jaarlikse fondsinsameling geleentheid wat ondersteun word deur besighede en ywerige gholfspelers. Hoërskool Jim Fouché se Gholfdag vind plaas op Dinsdag, 22 September 2026 by die Bloemfontein Golf…
more -
Vat hande met Vrystaat Versorging in Aksie om jonk en oud te ondersteun
Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) is ’n diensgerigte welsynsorganisasie wat deur hul 83 dienspunte ’n verskeidenheid maatskaplike dienste en ondersteuningsprogramme aan individue, gesinne en gemeenskappe lewer. Dienste strek oor die volle omvang van lewe – van die wieg tot aan die graf. Die...
-
NWK Groephoof Uitvoerende Beampte: Pieter Kleingeld
Yolanda Maartens gesels met Pieter Kleingeld, Groephoof Uitvoerende Beampte by NWK hoofkantoor oor hul gemeenskaps projekte, en spesifiek oor hul Grip4Charity Golfdag. Pieter gee ook lekker terugvoer oor hoe gaan dit met hul Ysters in Landbou inisiatief.
-
NWK Bemarkingsbestuurder: Jacques de Wet
Yolanda Maartens kuier in Lichtenburg by die NWK hoofkantoor, en gesels met Jacques de Wet, bemarkingsbestuurder, oor wat NWK se Ysters vir Landbou is, en waarom die inisiatief so belangrik is. Hul gesels oor hoe die publiek betrokke kan raak, en wat alles beplan word vir 9 Oktober.
-
Besef jou Graad 9 die belangrikheid van vakkeuses? Die NWU se gratis “Intereset Index” kan help
Die vakke wat leerders in Graad 9 kies, kan bepaal watter geleenthede ná matriek vir hulle beskikbaar is. Vakkeuses speel ʼn deurslaggewende rol in leerders se akademiese en toekomstige loopbaangeleenthede. Piet Steyn, senior bestuurder van studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit het meer as...
-
Akademia se na-uurse afstand opsies bied buigbaarheid vir jou studies
Dianel Homsek, een van Akademia se nauurse afstandstudente sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe Akademia jou kan help om jou studiedrome te verwesenlik - dit terwyl jy werk of ander belangstellings najaag. Sy vertel ook watse programme beskikbaar is in hul afstandsmodel en deel haar...
-
‘Dignity Drive’ in September om fondse in te samel vir Childline Vrystaat
Mariétha Le Roux is direkteur by Childline in die Vrystaat en sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor vanjaar se Dignity Drive in samewerking met Pick ‘n Pay Fleurdal en Towers in Bloemfontein. Die fokus van die veldtog is om skenkings van die publiek te vra wat meestal toiletware behels.…
more -
Solar installasies van Romic Consulting bied uitstaande beleggings geleenthede
Romic spesialiseer net in die beste as dit kom by hul solar tegnologie. Hul meester gesertifiseerde installeerders maak seker dat elke klient gelukkig is voor hul die perseel verlaat. By Romic is solar nie net n besigheid nie, maar n passie. Eienaar Michael Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan…
more -
Besighede, skole en gesinne word genooi om Omgie maand te ondersteun
ENGO se Omgie-maand is om die draai en geliefde gelukbringer OMGIE kuier weer by Yolanda Maartens om jou te herinner dat vanjaar se tema “Avontuur” is en dat daar verskeie opwindende maniere is vir skole, besighede en gesinne om betrokke te raak. Besoek gerus engo.co.za
-
Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar
ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy solank kan reg...
-
Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall
Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall. Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie by hulle deur...
-
Lourens Barnard - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall
Yolanda Maartens kuier by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall en gesels met Apteker Lourens Barnard. Hy vertel ons meer van die kliniek, watter dienste hulle bied en hoe maak dit gesondheidsorg makliker en meer toeganklik vir die gemeenskap.
-
40 dankies vir 40 jaar van OFM: Childline FS bedank ‘n besonderse gesin vir jare se toewyding
Vir OFM se 40ste verjaardag het Yolanda Maartens tydens Mid-Morning Magic van die begin van die jaar af 40 dade van goedhartigheid vier. Goedhartigheid kos niks nie. Tog voel 'n "dankie" so betekenisloos – tydens 40 Acts of Kindness bedank ons individue en organisasies wat iemand gehelp het…
more -
Voting is open for the Best of Bloemfontein reader's choice awards for 2026
Sazly Moses joins Yolanda Maartens to explain the voting process for the Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards. All the details can be found online at bloemfonteincourant.co.za
-
Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier
Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM. Kom luister saam hoe Cat van der...
-
ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude
Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins…
more -
A new and improved Best of Bloemfontein reader's choice awards for 2026
Sazly Moses joins Yolanda Maartens to explain the new 3 phase process for Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards. All the details can be found online at bloemfonteincourant.co.za
-
GEMS Day: 20 Year Celebration
Pulane Nel Sekepe chats with Dr. Vuyo Gqola, Chief Operations Officer at GEMS. Celebrating two decades of providing healthcare cover and support to public servants, and part of those celebrations includes engaging directly with members in communities across the country.
-
The Big Cover Up: Uitkomsdal
Yolanda Maartens gesels met Bianca by Uitkomsdal in die Noord-Wes. Hul is 1 van die begunstigdes van 2026 fondsinsamelings projek. Met trots aan jou gebring deur OFM, in samewerking met Round Table Southern Africa.
-
Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam!
In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO sluit by...
-
Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Alex Daneel
Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik is om die opgraderings en uitbreidings te doen en wat die publiek en pasiente kan verwag van die hospital.
-
Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis
Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle. Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik…
more -
40 Acts of Kindness: Skool seun se onbaatsugtige poging om sy Juffrou te help
As deel van ons "40 Acts of Kindness", deel ons graag met jul die verhaal van ’n onderwyseres van Grey College, Karen du Plessis in Bloemfontein wat vir Wilco de Villiers wil bedank vir sy onbaatsugtige poging om haar by te staan deur middel van 'n fondsinsameling by sy skool.
-
Die Noordwes-Universiteit Potchefstroom Opedag moet op elke voornemende student se lysie wees
Die NWU Potchefstroom Opedag vir 2026 is die 9de Mei en Walter van der Walt, Bemarkings- en Openbare Betrekkingebeampte op die Potchefstroomse Studentekampusraad sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel wat voornemende studente kan verwag by die opedag en hoekom hy destyds die...
-
VKB Sentraal Sport Toernooi
Dis meer as net ’n toernooi – dis ’n platform waar jong talent kan groei en skitter. Met 1600 atlete en meer as 100 spanne, bring die VKB Sentraal Sport Toernooi skole van regoor die streek bymekaar vir ’n onvergeetlike sportervaring. Yolanda gesels met CJ Holzhausen, hoof van sport by Hoërskool...
-
Samewerking met skole is wat die VKB Sentraal Sport Toernooi ‘n sukses maak
Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met VKB Groephoof vir Bemarking en Kommunikasie en GWK...
-
Die 6de Nashua gholfdag ten bate van ENGO vind die 7de Mei in Bloemfontein plaas
Hoof Uitvoerende Direkteur van ENGO, De Wet Claassens sluit by Yolanda Maartens aan om sy dankbaarheid teenoor Nashua te deel vir hul volgehoue vennootskap en om te vertel wat die fondse van die jaarlikse gholfdag vir ENGO beteken. ENGO bedryf 32 kinder- en jeugsorgsentrums, wat veilige en...
-
Die VKB Sentraal Sport Toernooi is afhanklik van vennootskappe soos die met Edutrace
Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met Johan Goosen van Edutrace oor hul vennootskap met VKB en...
-
The Ultimate Act of Kindness for Olive Noel
At just six weeks old, Olive was diagnosed with a rare condition that meant her body couldn’t produce its own blood. Diamond Blackfan Anaemia (DBA), a rare genetic bone marrow failure syndrome. For a decade, nine dedicated 'Guardian Angel' donors have given blood specifically to keep her alive....
-
Round Table kyk terug met dankbaarheid op ‘n uiters suksesvolle jaar
Round Table Southern Africa hou die naweek van 23 April hul jaarlikse vergadering met al hul takke landswyd. Hier word daar terugvoer gegee oor liefdadigheidsprojekte van reg oor die land. President van Round Table Southern Africa, Vos Botha, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van hul...
-
John Deere deel van OFM se Dankie Donderdag inisiatief
Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Bemarkingsbestuurder by John Deere, Lucas Groenewald sluit by Yolanda Maartens aan om hul boere en kliente in die landbou...
-
Eloff reg om die verhoog warm te dans by Bloemskou
Eloff is 23 April op die Bloemskou verhoog en sy Bikini Weer song pas perfek by vanjaar se 'Beach Party' tema. Hy gesels met Yolanda Maartens oor wat jy kan verwag tydens sy vertoning en vertel ook hoe sy aanhangers hom fiks hou. Kaartjies vir Bloemskou is beskikbaar op Computicket en dan het jy...
-
Studieaansoeke vir 2027 is oop en Akademia is reg om jou te ontvang
Die tyd het aangebreek vir jou om die eerste bousteen vir jou studiereis neer te lê. Akademia se studieaansoeke vir 2027 is pas oop en Yoland Maartens gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur, hieroor. Sy vind ook uit wat die verskeie betalingsopsies is en wat Akademia ‘n unieke…
more -
Donate pre-loved clothes and toys to the Street Store as your act of kindness
The Street Store Bloemfontein want to bless those in need with basic clothing necessities and give the children in these families a toy to brighten their day. They need your help! You can drop off your pre-loved clothing and toys at various points in Bloemfontein which will then be distributed at…
more -
40 Acts of Kindness: Barmhartige student van NWU se goedheid, red 'n lewe
Lara Schutte, 'n verpleegstudent aan die Noordwes-Universiteit, was op pad terug na Potchefstroom toe sy op 'n ernstige motorongeluk afgekom het. Sy was eerste op die toneel en het sonder om te huiwer, ingegryp om hulp te verleen wat 'n man se lewe gered het. Sy gesels met Yolanda Maartens op...
-
Kindness towards those with Cancer: The Davis Foundation serves families
The Davis Foundation, believes in spreading hope, one care bag at a time. Their journey began in January 2025, when South African rugby player Aidon Davis and his wife, Sune, started the foundation after Aidon was diagnosed with cancer in his early twenties. An idea sparked to make the load…
more -
OFM en Nedbank vat hande vir die Childline FS Business Breakfast 2026
Direkteur van Childline FS Mariétha Le Roux en Marius Volschenk van Nedbank sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van Nedbank se betrokkenheid oor die laaste 12 jaar al en ook wat die fondse vir Childline FS beteken. ‘n Oggend soos die kan nie sonder die ondersteuning van die gemeenskap...
-
The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood
40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to keep...
-
Dapper McKenzie deel haar storie
McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
-
'n Nuwe wêreld vir SW Saunders
Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
Loading similar podcasts...