BLOEDMAAN deur Martyn le Roux episode artwork

EPISODE · Oct 1, 2020 · 1H 30M

BLOEDMAAN deur Martyn le Roux

from Radioteater · host RSG

Bloedmaan is is die opvolg van die veelbekroonde BLOEDLYN (2015). Die storie neem ons na die hartjie van die Tankwa-Karoo. ʼn Groot skroef is los in die Sutherland-omgewing. Dit lyk of ʼn reeksmoordenaar daar bedrywig is. Een van die moorde volg egter nie die patroon nie, en lyk baie soos ʼn herhaling van die 'wolfmoorde' wat destyds in die Boland gepleeg is - ʼn onaangename herinnering wat die polisie en baie ander eerder sou wou vergeet of in ʼn bottel iewers in ʼn kroeg sou wou verdrink… Die rolle word vertolk deur Robbie Wessels, Neil Sandilands, Christine Voorendyk, Johny Klein, Francois Stemmet en Solomon Cupido.

NOW PLAYING

BLOEDMAAN deur Martyn le Roux

0:00 1:30:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 1 hour and 30 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on October 1, 2020.

What is this episode about?

Bloedmaan is is die opvolg van die veelbekroonde BLOEDLYN (2015). Die storie neem ons na die hartjie van die Tankwa-Karoo. ʼn Groot skroef is los in die Sutherland-omgewing. Dit lyk of ʼn reeksmoordenaar daar bedrywig is. Een van die moorde volg egter...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!