Boere Oktober Fees 2025 help om broodnodige fondse in te samel vir die President Steyn-skool Bloem episode artwork

EPISODE · Oct 1, 2025 · 4 MIN

Boere Oktober Fees 2025 help om broodnodige fondse in te samel vir die President Steyn-skool Bloem

from Mid-Morning Magic · host OFM

Die Steyner Boere Oktober Fees Week aangebied deur President Steyn-skool, geborg deur Human Auto vind 16 tot 18 Oktober 2025 plaas by Be Human buite Bloemfontein. Op Donderdag, 16 Oktober, klim groot name in die ring tydens die Bokke Fight Night. Oud-Springbokke Ollie le Roux en James “Bullet” Dalton pak mekaar. Die volgende aand, Vrydag, 17 Oktober 2025, is dit Ladies Night, met Steve Hofmeyr op die verhoog asook OFM se Shandor Potgieter wat teen ’n geheime teenstander te staan kom. Saterdag, 18 Oktober beloof pret vir die hele gesin met Appel op die verhoog, saam met Daniel Wesley, Ryk Kleynhans, Belinda & Amy, en die Grey College Boere Orkes! Onderwysers Bianca Esterhuizen en Dricus Kotzé sluit by Yolanda Maartens aan met al die besomderhede oor vanjaar se Steyner Oktober Feesweek. OFM is die trotse mediaborg van die Boere Oktober Fees Week aangebied deur President Steyn-skool, geborg deur Human Auto.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 1, 2025

Embed this episode

Ready to play

Boere Oktober Fees 2025 help om broodnodige fondse in te samel vir die President Steyn-skool Bloem

0:00 4:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Mid-Morning Magic?

This episode is 4 minutes long.

When was this Mid-Morning Magic episode published?

This episode was published on October 1, 2025.

Can I download this Mid-Morning Magic episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!