BOETIE ONTMOET 'N ALIEN deur Johann Smith episode artwork

EPISODE · Nov 26, 2020 · 52 MIN

BOETIE ONTMOET 'N ALIEN deur Johann Smith

from Radioteater · host RSG

Stel jou voor: ‘n Doodgewone Suid-Afrikaanse plaas. Een van die gesinslede het pas teruggekeer uit die buiteland, en is redelik rebels. Die skoolseun in die gesin worstel met allerlei probleme wat nie eers die internet kan oplos nie. En dan is die ouers erg bekommerd oor hulle kinders se geestelike en emosionele welstand. Op ‘n dag is daar ‘n klop aan die deur. Daar staan ‘n vreemde, bleek man, en hy praat ‘n rare taal in ‘n vreemde elektroniese stem sonder dat sy mond beweeg! Het hy oplossings vir sekere aardse probleme? Hoe gaan hy dit aan die gesin oordra? Het hy goeie bedoelings, of is hy van iewers anders met verskuilde motiewe? Pietie Beyers is die alien, Luan Jacobs die seun met die emosionele probleme, Izél Bezuidenhout die meisie met die humeur, Christine Voorendyk die bekommerde ma en Anton Schmidt die verwarde pa. Hierdie radiodrama was ’n finalis in RSG en Sanlam se radiodramaskryfkompetisie van 2019.

NOW PLAYING

BOETIE ONTMOET 'N ALIEN deur Johann Smith

0:00 52:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 52 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on November 26, 2020.

What is this episode about?

Stel jou voor: ‘n Doodgewone Suid-Afrikaanse plaas. Een van die gesinslede het pas teruggekeer uit die buiteland, en is redelik rebels. Die skoolseun in die gesin worstel met allerlei probleme wat nie eers die internet kan oplos nie. En dan is die...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!