BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 10 episode artwork

EPISODE · Dec 24, 2024 · 14 MIN

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 10

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Dis Oukersaand en die Pikkewynpark maak gereed vir geskenke uitdeel. Ansie wip haar sommer vroeg-vroeg vir Henk, wat met die lawwe voorstel vorendag kom dat hulle ‘n bietjie vakansiegees moet vang. Die geskenke word noukeurig nagegaan, en die noodhulpkissie se pleisters moet instaan as kleefband. Ansie verdwyn geheimsinnig om ‘n geskenk te gaan soek vir Liefie. Die geskenke word om die kampvuur uitgedeel, en groot opwinding heers wanneer Ansie onverwags ‘n groot geskenk en verrassing aan die familie gee.

NOW PLAYING

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 10

0:00 14:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 14 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on December 24, 2024.

What is this episode about?

Dis Oukersaand en die Pikkewynpark maak gereed vir geskenke uitdeel. Ansie wip haar sommer vroeg-vroeg vir Henk, wat met die lawwe voorstel vorendag kom dat hulle ‘n bietjie vakansiegees moet vang. Die geskenke word noukeurig nagegaan, en die...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!