BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 12 episode artwork

EPISODE · Dec 27, 2024 · 13 MIN

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 12

from Middagvervolgverhaal · host RSG

As daar nou een ding is wat enige kampeerder ‘n pyn in die blad gee, is dit ‘n opblaasmatras wat afblaas. Suzette kry net nie haar lê nie, danksy Liefie wat ‘n gat in die matras gebyt het. Toontjies leer vir Suzette hoe om enige gat of kraak toe te stop met blitsgom en bakpoeier. Suzette is bekommerd oor die baba se name, en voel dat dit net reg sal wees dat Henk en Ansie die kind familiename moet gee – haar naam natuurlik! Toontjies voel dat die babatjie haar kant van die familie se name moet dra. Sal Henk en Ansie die familiename voortdra?

NOW PLAYING

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 12

0:00 13:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 13 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on December 27, 2024.

What is this episode about?

As daar nou een ding is wat enige kampeerder ‘n pyn in die blad gee, is dit ‘n opblaasmatras wat afblaas. Suzette kry net nie haar lê nie, danksy Liefie wat ‘n gat in die matras gebyt het. Toontjies leer vir Suzette hoe om enige gat of kraak toe te...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!