BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 2 episode artwork

EPISODE · Dec 12, 2024 · 14 MIN

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 2

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Henk en Ansie daag op by Henk se ouerhuis om die nuus te breek dat hulle die vakansie getroud is. Henk se ma, Suzette, maak sommer met die intrapslag geen geheim daarvan dat sy nie dink Ansie is troumateriaal nie, en noem haar gereeld “per ongeluk” Henk se eks-meisie se naam. Dan is daar ook Liefie, Suzette se liefling pug, wat ‘n swak blaas het, en Ansie se nuwe tekkies gebruik as ‘n grasperk. Henk besef vinnig dat hy nie die boodskapper wil wees van hierdie ongemaklike nuusbom nie, en hy gooi jakkalsdraaie in ‘n hoenderhok. Iemand beland in die “dog box”, en dit is beslis nie Liefie nie.

NOW PLAYING

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 2

0:00 14:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 14 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on December 12, 2024.

What is this episode about?

Henk en Ansie daag op by Henk se ouerhuis om die nuus te breek dat hulle die vakansie getroud is. Henk se ma, Suzette, maak sommer met die intrapslag geen geheim daarvan dat sy nie dink Ansie is troumateriaal nie, en noem haar gereeld “per ongeluk”...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!