BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 20 episode artwork

EPISODE · Jan 8, 2025 · 13 MIN

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 20

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Pikkie kom met ‘n voorstel na Henk en Ansie dat hulle ’n vis-en-skyfiestalletjie vir die dag moet opslaan. Hy probeer sy beste voetjie voorsit terwyl sy baas in die omtrek is, en sy enigste redding is Ansie se kraakvel-geelstert. Henk en Ansie oorweeg die opsies, en besluit vinnig dat ’n vis-en-skyfiestalletjie glad nie ‘n slegte idee is nie. Ansie verklap aan Henk dat sy graag weer sal wil begin skilder, en selfs Henk bieg dat die stadslewe en kantoorure hom versmoor. Pikkie kry ‘n das wat netjies pas, en Ansie deel met die twee manne haar geheime kraakvel-geelstertsous, wat Pikkie se baas se voete onder hom uitgeslaan het.

NOW PLAYING

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 20

0:00 13:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 13 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on January 8, 2025.

What is this episode about?

Pikkie kom met ‘n voorstel na Henk en Ansie dat hulle ’n vis-en-skyfiestalletjie vir die dag moet opslaan. Hy probeer sy beste voetjie voorsit terwyl sy baas in die omtrek is, en sy enigste redding is Ansie se kraakvel-geelstert. Henk en Ansie...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!