BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 3 episode artwork

EPISODE · Dec 13, 2024 · 14 MIN

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 3

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Die twee vroue in arme Henk du Toit se lewe, se gemoedere loop hoog. Suzette is steeds gekrenk deur die feit dat sy nie na haar enigste seun se troue genooi is nie, en Ansie is woedend oor Henk se matriekafskeidfoto saam met sy eks wat steeds teen die spaarkamer se muur pryk. Ná ‘n misverstand oor enkels, gene, dik bene en ‘n luukse vakansie op ’n eiland, lê Henk streng reëls neer wat sy ma moet nakom. Suzette stem in om te gaan kampeer op haar voorwaardes. Maar dan kom daar nog nuus - daar sal nog twee buitengewone gaste by hulle aansluit...

NOW PLAYING

BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 3

0:00 14:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 14 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on December 13, 2024.

What is this episode about?

Die twee vroue in arme Henk du Toit se lewe, se gemoedere loop hoog. Suzette is steeds gekrenk deur die feit dat sy nie na haar enigste seun se troue genooi is nie, en Ansie is woedend oor Henk se matriekafskeidfoto saam met sy eks wat steeds teen...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!