EPISODE · Jan 31, 2025 · 12 MIN
Bosnië 1. Sarajewo. Somer-Sonstilstand-Dag 2010. "Sy naam is ZLATCO."
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textEpisode 1. Ek het op Somersonstilstand dag, 21 Junie 2010, in Sarajewo aangekom met 'n vliegtuig. Ek was alleen op reis in Oos-Europa. Na Serwië en Hongarye, is ek Bosnië toe.Ek stap agter ʼn streep dorpsmense aan wat kortpad vat deur ʼn veldjie om by die trem se opklimplek te kom. Daar is modderpoele en ʼn smal kronkelpad deur dik gras. Ek sleep ʼn tas en dra ʼn swaar rugsak en ons loop een-een agter mekaar aan. Die paadjie eindig teen ʼn wal waar ek hande-viervoet moet opklim. My tas gly. Die man voor my gryp my hand en lig my tot bo. Hy klim af tot onder, tel my tas op en sleep dit van toe af onder sy eie kleiner tassie. Hy is lank, sterk gebou en sy lang swart hare, met baie grys in, is in ʼn lae poniestert vasgebind. Sy naam is Zlatco. Hierdie is sy storie.Support the show
What this episode covers
Send a text Episode 1. Ek het op Somersonstilstand dag, 21 Junie 2010, in Sarajewo aangekom met 'n vliegtuig. Ek was alleen op reis in Oos-Europa. Na Serwië en Hongarye, is ek Bosnië toe.Ek stap agter ʼn streep dorpsmense aan wat kortpad vat deur ʼn veldjie om by die trem se opklimplek te kom. Daar is modderpoele en ʼn smal kronkelpad deur dik gras. Ek sleep ʼn tas en dra ʼn swaar rugsak en ons loop een-een agter mekaar aan. Die paadjie eindig teen ʼn wal waar ek hande-viervoet moet opklim. My tas ...
NOW PLAYING
Bosnië 1. Sarajewo. Somer-Sonstilstand-Dag 2010. "Sy naam is ZLATCO."
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.