Bosnië 2. Die Towernaar van Sarajewo. episode artwork

EPISODE · Feb 8, 2025 · 13 MIN

Bosnië 2. Die Towernaar van Sarajewo.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textEpisode 2. Daar was 'n donderstorm in Sarajewo. Ek het by 'n Towenaar beland. Per ongeluk, genadiglik, of noodwendig.By die lawwe afdak wat as effense reënskerm moes dien, is daar ʼn klein winkeltjie wat lyk soos ʼn  kombinasie van Liewe Heksie en Harry Potter. Dis kinderlik laf met vrolike kleure. Ek besluit dat die besonderse plek seker aan ʼn towenaar behoort.  ʼn Marionet sit bo-op die deur se poort. Ek druk my neus teen die venster om beter binnetoe te kan sien. Binne sit daar ʼn man wat verf met 'n groot blou kwas. Hy kyk op. Ek voel verspot met my neus teen sy venster en skop die helder geel emmer by sy voordeur om. Die towenaar in die winkeltjie wink. “Kom in!” Ek stap in ...Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 8, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Bosnië 2. Die Towernaar van Sarajewo.

0:00 13:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 13 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on February 8, 2025.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!