Bosnië 3. Moeilikheid in Sarajewo. Ek maak 'Kultuur' foute en mense gil op my. Swaar-reis tye. episode artwork

EPISODE · Mar 2, 2025 · 9 MIN

Bosnië 3. Moeilikheid in Sarajewo. Ek maak 'Kultuur' foute en mense gil op my. Swaar-reis tye.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textEpisaode 3. As ek so na my eie stories luister, klink dit of ek op 'n Pienk-Wolkie deur Bosnië gefladder het. Nee! Die plek is 'n konstante paradoks en het my so deurmekaar gemaak. Een oomblik kuier ek by 'n towenaar, volgende oomblik gil iemand op my. Ek was in die moelikheid in Sarajewo. Sommer op die eerste dag al toe 'n man my naby my woonstel sommer uit die pad gestamp het. In 'n winkel het 'n ander man my uitgejaag (hy't geskreeu). Dan drink ek gou baie water, huil gou effens en sit iewers plat op die grond om net asem te kry. Dan maak ek stories oor ander goed -- nie die swaar goed van reis nie. Ek het alles verkeerd gedoen in Bosnië. Reis-gidse sê niks hierioor nie.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 2, 2025

Embed this episode

Send a text Episaode 3. As ek so na my eie stories luister, klink dit of ek op 'n Pienk-Wolkie deur Bosnië gefladder het. Nee! Die plek is 'n konstante paradoks en het my so deurmekaar gemaak. Een oomblik kuier ek by 'n towenaar, volgende oomblik gil iemand op my. Ek was in die moelikheid in Sarajewo. Sommer op die eerste dag al toe 'n man my naby my woonstel sommer uit die pad gestamp het. In 'n winkel het 'n ander man my uitgejaag (hy't geskreeu). Dan drink ek gou baie water, huil gou effen...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Bosnië 3. Moeilikheid in Sarajewo. Ek maak 'Kultuur' foute en mense gil op my. Swaar-reis tye.

0:00 9:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 9 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on March 2, 2025.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!