BTW verligting is een van daardie zombie beleidsidees episode artwork

EPISODE · Jul 26, 2024 · 2 MIN

BTW verligting is een van daardie zombie beleidsidees

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Een van President Ramaphosa se voorstelle om vir arm Suid-Afrikaners verligting te bied van hoë lewenskoste is om meer produkte vry te stel van BTW. Ekonome sê vinnig dat meer nulkoerse nie ʼn goeie idee is nie, omdat dit relatiewe pryse versteur, en Tesourie het gesê hulle kan nie die verlore belasting inkomste kan bekostig nie. Ek het na die verslag gaan kyk wat ʼn paneel van kundiges in 2018 vir die Minister van Finansies voorberei het en daar is veel meer om oor te praat. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 26, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

BTW verligting is een van daardie zombie beleidsidees

0:00 2:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 26, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!