EPISODE · Jan 31, 2020 · 51 MIN
Buhle Farmers Academy
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Die Buhle Farmers Academy is ‘n unieke, nie-winsgewende organisisasie wat jong, opkomende boere prakties oplei, by hulle Delmas-kampus wat bykans 180ha beslaan, om susksesvol en volhoubaar te wees in die landboubedryf. Buhle help hierdie jong landboukundiges as’t ware om die ‘gawe’ van boerdery ten volle te ontdek, aldus die instansie se vriendelike hoof-uitvoerende beampte, Nyiko Maluleke. Volgens Nyiko gaan dit vir Buhle nie oor hoeveel studente jaarliks slaag nie, maar eerder daaroor dat mense wat hul kursusse voltooi ‘n suksesvolle boerdery kan bedryf, en werksgeleenthede vir hulself en andere kan skep. En, dié instansie se talle suksesverhale spreek vanself...
What this episode covers

NOW PLAYING
Buhle Farmers Academy
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m