EPISODE · Jan 12, 2025 · 11 MIN
Burma 3. Hello is Ming_ga_la_bah. Ek dra my nou Longyi Burma-rompie. O,wee.
from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter
Send a textEk leer gou groet in Burma. Dis 'n komplekse proses. Ek sê "Ming Ga La Bah" - blitsvinnig. Dan sit ek my hande op my maag en buig, terwyl ek glimlag EN, gelukkig en tevrede met my omstandighede lyk. Als werk redelik, tot ek 'n Longyi rompie koop en in hom probeer loop. Ek val die hele tyd oor my voete. Almal in Burma dra hierdie rompies, mans en vrouens en kinders. Net ekke sukkel want ek moet mooi klein treetjies gee -- met grasie, en ek wil net rondhol omdat ek ALLES gou-gou wil sien. So val ek die hele tyd oor my voete en ook oor my woorde "Ming Ga La Bah". Toe ek in 'n tempel instap, kyk die vrou by die deur na my aaklige vuil Reebok plakkies. Ek trek hulle uit. My voete is vol modder. Ek stotter toe maar ..."Ming Ga La Bah" ... en smile.Support the show
What this episode covers
Send a text Ek leer gou groet in Burma. Dis 'n komplekse proses. Ek sê "Ming Ga La Bah" - blitsvinnig. Dan sit ek my hande op my maag en buig, terwyl ek glimlag EN, gelukkig en tevrede met my omstandighede lyk. Als werk redelik, tot ek 'n Longyi rompie koop en in hom probeer loop. Ek val die hele tyd oor my voete. Almal in Burma dra hierdie rompies, mans en vrouens en kinders. Net ekke sukkel want ek moet mooi klein treetjies gee -- met grasie, en ek wil net rondhol omdat ek ALLES gou-gou wil...
NOW PLAYING
Burma 3. Hello is Ming_ga_la_bah. Ek dra my nou Longyi Burma-rompie. O,wee.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.